Estland: Christene verenig vir Christusdag

Lofverslae - - 08 Jun 2012 - Print - Email

Kerke regoor Estland - Evangelies, Protestants, Ortodoks en Katoliek - werk saam aan 'n nasionale gebedsviering genaamd Christusdag. Op 28 Julie 2012 sal hulle in die hoofstad Tallinn vergader om te verenig, Jesus Christus op te hef en hul land aan die Here toe te dra. Hulle het begin met 'n 40 Dae Gebed en Vas-inisiatief voor Paasfees. Die visie is nie net 'n eendaggeleentheid nie, maar 'n langtermynproses van missionale samewerking. Christene sal uitgedaag word om 'n seën vir hul munisipaliteit te wees en gereeld vir hul land te bid.

Prys: God vir hierdie inisiatief in Estland en bid vir alle ander geleenthede wat Christusdag vier. (Ps.147:1)((

Meer: http://www.hfe.org/Hope-II-congress/Speakers/HansPeter-Nuesch.aspx