Somalië se minderheid Christene het dapper Pinkster gehou te midde van geweervuur op Sondag 23 Mei. Getuies het berig dat ten minste 14 mense gesterf het in botsings tussen pro-regering troepe en Moslem militante wat Christene vermoor het en onderneem het om Somalië in 'n streng Islamitiese staat te verander. Inwoners het gesê vegters van die opstandige groep al-Shabab het oornag op die presidensiële paleis probeer vorder, maar is deur regeringstroepe en vredesbewaarders van die Afrika-unie voorgekeer.
Bid: God sal die liggaam van Christus in Somalië versterk en beskerm en vir Sy doeleindes in elke nasionale konflik ingryp. (Ps.5:8) Meer: http://www.worthynews.com/8144-news-alert-somalia-christians-observe-pentecost-amid-gunfire-14-killed