Twee gesondheidswerkers en vyf onderwysers is op 1 Januarie in die noordweste van Pakistan doodgeskiet. Hulle was almal Pakistanse burgers en is aangeval naby 'n skool en kliniek wat spesialiseer…
Die Kerk groei namate plaaslike gelowiges een vir een en in klein groepies bygevoeg word. Sommige is geheim en bid alleen, ander kom bymekaar vir aanbidding, om te bid en…
Pastoor Yousef Nadarkhani is na bewering op Kersdag gearresteer weens onbehoorlik voltooide papierwerk, wat hom die kans geweier het om vir die eerste keer in drie jaar die geboorte van…
Kinders van Bengaalse gelowiges uit Moslem-agtergrond is kwesbaar. Hulle is 'n minderheid in hul gemeenskappe en om as Christene geïdentifiseer te word, hou gevaar in vir hul lewens en hul…
Die toestand van die Kerk in Sirië raak al hoe meer desperaat. Christene, hul eiendom en hul kerke is steeds die teikens van gewelddadige aanvalle. Volgens 'n gebedsbulletin van Barnabas…
Minder as twee jaar ná sy demokratiese revolusie is Egipte in ’n krisis. Mense is meer verdeeld as ooit. Baie is bang vir die grondwet waaroor gestem word. 'n Jaar…