Wêreldwyd
Geweld neem toe in Nigerië. 'n Senior genoot vir Afrika-beleidstudies, het gesê hoewel godsdiens 'n verdelende kwessie bly, ontstaan konflik wanneer etniese, godsdienstige en ekonomiese grense saamval - aangesien hierdie…
’n Dreigement vandeesweek om Bybels in die Maleisiese taal te verbrand, is die jongste in ’n reeks aanvalle op die Christelike geloof in Maleisië. 'n Nota wat op Dinsdag, 22…