Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Dinsdag, 22 Februarie 2011 10:17
'n Suid-Soedanese inwoner het gesê: 'Die uitslag van die referendum beteken dat ek vandag vry is. Nou is ek 'n eersteklas burger in my eie land.' President Obama het gesê: 'Ek is bly…
Donderdag, 26 April 2012 16:21
Op 21 April is die Anglikaanse Kerk in Sawafi aangeval deur 'n skare, uitgelok deur 'n radikale Imam. Veiligheidsmagte het die skare gestop, toe het sommige 'n alternatiewe roete gevind en die gebou…
Woensdag, 19 Mei 2010 11:00
Ons word versoek om te bid vir die land se eerste demokratiese verkiesing in 24 jaar wat van 11 tot 13 April plaasvind wat kan help om die weg te baan vir blywende…
Vrydag, 11 Januarie 2013 12:42
Barnabas Fonds het meer as 2 300 Christene vanaf Soedan vervoer sedert die begin van sy reddingsending vier maande gelede. Die Christene word ontruim weens toenemende vyandigheid in die meerderheid-Moslem-land. Nadat Suid-Soedan in…
Saterdag, 09 Maart 2013 15:12
Daar word vermoed dat tientalle Soedanese Christene Saterdag 23 Februarie in 'n Soedanese tronk vasgevang is, aangesien geweld in hernieude gevegte tussen twee Arabiese stamme gewoed het en talle mense doodgemaak het. Minstens…
Donderdag, 02 Junie 2011 14:19
Na aanleiding van verlede week se Gebedswaarskuwing-verslag van duisende wat brand en plundering deur Noord-Soedan-magte in en om Abyei vlug, het die Soedanese regering 'n pakket voorstelle aangebied om die kwessie van Abyei…
Donderdag, 28 Junie 2012 15:16
Die Wêreldraad van Kerke (WRK) en All Africa Conference of Churches (AACC) het die vernietiging van 'n kerk in Soedan veroordeel. Die Episcopal Parish Church of Saint John, Haj Yousif, in Khartoem is…
Donderdag, 23 Junie 2011 15:02
21 Junie het die biskop van die biskoplike bisdom van Kadugli Sondag 26 Junie 'n dag van gebed en vas genoem 'Om die Nuba-volksmoord te beëindig en vir die vrede van die hele…
Woensdag, 11 Mei 2011 14:33
’n Botsing tussen Suid-Soedan se weermag en rebelle-milisies het op 25 April tot 165 sterftes gelei. Die golf van geweld wat die nuwe nasie oorspoel, dreig om dit te destabiliseer voordat dit in…
Saterdag, 06 Oktober 2012 16:07
Soedan en Suid-Soedan het verlede week nege ooreenkomste onderteken om sommige betwiste kwessies op te los en veiligheidssamewerking tussen die twee regerings tot stand te bring om rebelle-aanvalle van beide kante te stop…
Bladsy 260 van 606