Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Dinsdag, 12 April 2011 16:49
Suid-Afrikaanse Raad van Kerke het hul staatsleiers gewaarsku dat alle pogings aangewend moet word om demokrasie te red sodat hulle nie die pad van Tunisië, Egipte en Libië bewandel nie. 'Dit word duidelik…
Saterdag, 01 September 2012 13:23
Biskop Jo Seoka, die president van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke het 'n vergadering tussen Lonmin-bestuurders en stakende mynwerkers bemiddel ná die dood van 34 mynwerkers toe die polisie op hulle losgebrand het…
Donderdag, 08 September 2011 14:15
Tot 750 000 mense kan sterf namate Somalië se droogte in die komende maande vererger, het die VN gewaarsku en 'n hongersnood in 'n nuwe gebied verklaar. Die VN sê tienduisende mense is…
Saterdag, 03 Desember 2011 11:17
'n Selfmoordbomaanvaller het Woensdag minstens vyf mense doodgemaak toe hy plofstof buite 'n regerings militêre basis laat ontplof het. Dit is die jongste in 'n reeks aanvalle in Mogadisjoe wat deur geweld geteister…
Saterdag, 16 Februarie 2013 13:19
Somaliese stede is chaoties maar tog funksioneel. Daar is 'n werkende openbare vervoer, flinke markbesigheid, elektrisiteit en lopende water - maar mense word geskiet as 'n normale deel van die daaglikse lewe. Niemand…
Donderdag, 11 Augustus 2011 16:02
VN se spesiale gesant na Somalië het 'n beroep op meer vredesmagte in Mogadisjoe gedoen. Die Somaliese regering bied amnestie aan vegters van die militante Al-Shabab-groep wat suid- en sentraal-Somalië beheer, insluitend die…
Saterdag, 19 Junie 2010 07:19
Die klein, geskud Christelike gemeenskap in die Gedo-streek berig dat 'n Moslem-gesin hul 17-jarige dogter bedags aan 'n boom boeie en haar saans in 'n klein donker kamertjie sit omdat sy tot die…
Donderdag, 16 Augustus 2012 15:24
Namate die proses om Somalië se politieke oorgang te beëindig momentum kry, is sommige presidensiële kandidate daarvan beskuldig dat hulle inmeng met die proses van die verkiesing van nuwe parlementslede en stemkoop voor…
Donderdag, 15 September 2011 17:44
'n Ontvoerde Christen-bekeerling uit Islam is op 2 September onthoof gevind in die buitewyke van Hudur City in die Bakool-streek, in die suidweste van Somalië. Juma Nuradin Kamil is op 21 Augustus deur…
Vrydag, 28 Oktober 2011 09:18
Christene in Somalië is verlede Sondag met meer geweld gekonfronteer toe 'n vermeende Islamitiese militant homself opgeblaas het. Die vredesending van die Afrika-unie het gesê die selfmoordbomaanvaller het twee AU-vredesmagte gewond. Vredesmagte het…
Bladsy 263 van 606