Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 04 Julie 2013 14:55
Byna 40 mense, insluitend vroue en kinders, is dood toe opposisievegters die dorpie Dweir, aan die buitewyke van Homs, op 27 Mei aangeval het. 'n Barnabas Fonds-vennoot het berig dat die rebelle sommige…
Donderdag, 01 September 2011 15:24
'n Londense priester, Ds Nadim Nassar, wat in Latakia is, het berig dat 'dit voel asof die hele stad gesluit is omdat mense bang is om hul huise te verlaat en mense nie…
Donderdag, 03 Januarie 2013 19:11
Die toestand van die Kerk in Sirië raak al hoe meer desperaat. Christene, hul eiendom en hul kerke is steeds die teikens van gewelddadige aanvalle. Volgens 'n gebedsbulletin van Barnabas Aid, 'n groep…
Woensdag, 28 September 2011 13:38
Pro-demokrasie-betogings wat in Maart 2011 begin is, gaan voort ondanks hewige regeringsopposisie. President Bashar al-Assad het gereageer deur meer as 5 000 van sy burgers dood te maak volgens nuwe statistieke van menseregtenavorsers.…
Maandag, 29 April 2013 15:18
Siriese Christene gaan voort om ons gebede vir hul land aan te vra. Hulle merk op dat daar in die afgelope maande toenemende getalle aanvalle op Christene was wat blykbaar godsdienstig gemotiveer is.…
Donderdag, 02 Mei 2013 19:09
In 'n buitengewone vertoning van eenheid van Christelike denominasies - Kerke in Sirië sal op Saterdag 11 Mei in gebed verenig en vra hul broers en susters regoor die wêreld om saam met…
Maandag, 29 April 2013 18:55
'n Groot aanval deur die Siriese regime op 'n dorp wes van Homs word gelei deur die Libanese Shia-milisie Hizbollah, volgens die opposisie Siriese Nasionale Koalisie en aktiviste. Die gebied is 'n sleuteltoevoerroete…
Donderdag, 24 Januarie 2013 19:37
Palestyne wat uit Sirië se oorlog na die naburige Libanon gevlug het, woon tot 20 in 'n kamer sonder water, vars lug of elektrisiteit, het die hoof van die VN-agentskap vir Palestynse vlugtelinge…
Vrydag, 17 Februarie 2012 10:27
Beleërde inwoners van Homs het hulle tot posduiwe gewend om met mekaar te kommunikeer. Een boodskap wat aan 'n duif se been geheg is, lui: 'Sê asseblief vir ons wat jy nodig het…
Sondag, 18 Maart 2012 15:39
Op die eerste herdenking van anti-regeringsopstande in Sirië (15 Maart) het veertig ton se Iraanse hulpvoorrade in Damaskus aangekom. Die besending is die eerste van vier vliegtuigvragte wat Iran beplan om na sy…
Bladsy 255 van 606