Britse Eilande
Die eerste minister, David Cameron, het gepraat van die 'enorme bydrae wat die Christendom gemaak het' tot Brittanje. In 'n Paasboodskap het hy gesê dat die seisoen 'ons almal herinner…
Lord Patten, die nuwe voorsitter van die BBC, het in die groeiende ry oor sekularisme ingewaai en gesê ateïste is 'onverdraagsaam' teenoor godsdiens. Lord Patten, 'n voormalige minister van die…