Britse Eilande
Die Kerk van Engeland en die Rooms-Katolieke Kerk in Engeland en Wallis het nuwe gebede vrygestel voor die koninklike troue vandeesmaand. Die Kerk van Engeland se gebed vir prins William…
Manchester-katedraal gaan in Mei 'n omstrede nuwe era-fees aanbied wat kaartlesings, mistiek, droominterpretasies en 'n vuurspuwende predikant sal insluit. Die Christelike Spiritualiteit-kermis sal na verwagting ook 'n werkswinkel oor 'Mediteer…