Articles
Regoor die nasies word kinders getraumatiseer deur straatgeweld, oorloë, gesinsgeweld, ontvoering, kinderarbeid en mensehandel. Sien die ses Gebedswaarskuwing-artikels hieronder. In Suid-Afrika het die Petra-instituut naby Witrivier, Mpumalanga, 'n kinderbediening ontwikkel…
Die woorde 'Christus' en 'Jesus Christ' is verwyder van 'n lys van verbode aanstootlike terme deur Marks & Spencer. Die u-draai volg op 'n aanlyn stortvloed van kommentaar nadat dit…