UNICEF vestig weereens ons aandag op kinders in gevaar en hernu hul oproep vir die beëindiging van geweld teen kinders. Regoor die wêreld is miljoene kinders in gevaar. Te veel…
Kinders wat in Indië vermis raak, word vir verskeie doeleindes uitgebuit en mishandel – uitgevoer as kameeljoggies in die Golflande of slagoffers van liggaamsorgaanhandel en selfs groteske kannibalisme soos berig…
’n Onwettige mark vir kinders het in China ontwikkel. Babas word openlik aanlyn verkoop. Die polisie sê baie van die slagoffers is van die geraamde 20 000 kinders wat elke…
'n Meerderheid lande het wetgewing aangeneem om die indiensneming van kinders te verbied of beperkings te plaas, baie daarvan gelei deur standaarde wat deur die Internasionale Arbeidsorganisasie (ILO) aanvaar is.…
Kinders is veral kwesbaar vir wanvoeding en siektes wat verband hou met swak sanitasie. Met die ineenstorting van gesondheidstelsels was daar uitbrake van hoogs aansteeklike siektes soos masels en selfs…
’n Nuwe IS-video wys hoe ’n kind ’n Israeliese Arabiese man teregstel wat daarvan beskuldig word dat hy vir Israel spioeneer. Die kind het hom met 'n handwapen in die…