Articles
Na aanleiding van verlede week se INSIG-ARTIKEL dank ons God dat, afgesien van 'n paar voorvalle in die Skeurvallei, die referendumstemming verlede week vreedsaam was met geen geweld tussen stamme…
Byna 400 vuurpylaanvalle is vanaf Gasa na Israel geloods sedert die 2009-stakingstilstand; die mees onlangse een het verlede Saterdag 'n rehabilitasiesentrum vir kinders met spesiale behoeftes in Sderot heeltemal vernietig.…