Skotland se mees senior Christelike figure het bymekaargekom om die land aan te spoor om in Mei se Skotse verkiesings te stem. Die kerkleiers moedig die publiek en politici aan…
Iranse owerhede het in die geheim 'n Joods-Armeense egpaar saam met een vrou en twee ander mans tereggestel. Dit is onbekend waarvoor hulle aangekla is. Die dagbreek teregstelling was op…
30 000 mense is vasgekeer in 'n kerkkompleks in die Ivoorkus terwyl gevegte vererger. 'n Priester wat nie genoem wil word nie, het gesê baie wat by die sending skuiling…
Vriende en familie van die Indiese Christene Yohan Nese (31) en Vasantha Sekhar Vara, het tevergeefs probeer om hul vrylating uit die tronk te verseker. Hulle word daarvan beskuldig dat…
'n Christen-aktivis in Sichuan wat 'n vriend van die gearresteerde man is, het gesê dat 'Ran Yunfei 'n skrywer en letterkundetydskrifredakteur van Sichuan is wat vir meer as 'n maand…
In die nasleep van 'n terreuraanval in Jerusalem verlede Woensdag, het Palestynse militante voortgegaan om vuurpyle in die suide van Israel af te skiet. Israel het nuwe lugaanvalle in Gasa…