In Mexiko se histories gewelddadige grensstreek begin geloofsleiers van beide kante van die VSA-Mexiko-grens hierdie maand 'n gesamentlike gebed- en vasinisiatief op soek na goddelike ingryping om dwelmkartelhandel en geweld…
Die jeug is die hoop van 'n nasie sy ruggraat en toekoms. As ek dink aan die eise vir verandering wat die hele streek oorspoel, verstaan en waardeer ek die…
Die godslasteringverhoor van vyf lede van die Kerk van Iran is uitgestel weens 'n gebrek aan bewyse. (Dankie Here) Volgens 'n nuusverklaring van Christian Solidarity Worldwide is die verhoor van…
'Bekeer of sterf'. Masih Gill, 'n Christen van die stad Mardan, in die provinsie 'Khyber Pakhtunkhwa' Noord-Pakistan is met hierdie woorde gedreig deur 'n groep Moslems met wie hy gepraat…
Manchester-katedraal gaan in Mei 'n omstrede nuwe era-fees aanbied wat kaartlesings, mistiek, droominterpretasies en 'n vuurspuwende predikant sal insluit. Die Christelike Spiritualiteit-kermis sal na verwagting ook 'n werkswinkel oor 'Mediteer…
’n Konsultasie is aan die gang oor of burgerlike vennootskappe toegelaat moet word om in kerke en ander godsdienstige geboue geregistreer te word. Onder huidige wetgewing kan burgerlike vennootskappe slegs…