Articles
'n Moslemgroep wat ekstremistiese standpunte huldig, se plan om 'n reuse-moskee van £3 miljoen in Camberley, Engeland te bou, is finaal deur plaaslike owerhede van die hand gewys. As die…
Kerke in Indië het 'n driedaagse hongerstaking op 25, 26 Julie en 'n betoging by die Parlement op die 27ste gevra om geskeduleerde kaste-status vir Dalit-Christene en Moslems te eis.…