Na 2012: Nov 2011 - Nov 2012 - in 'n oogopslag

Lofverslae - - 28 Okt 2011 - Print - Email

Die gebedstrategie wat oor die afgelope jare ontwikkel het, begin nou in fokus kom namate verskillende bedieninge, organisasies en netwerke bedryf word volgens hoe die Here hulle gelei het. Volg die skakel vir sommige van die belangrikste dinge wat reeds in plek is.

Meer:
http://www.prayerforum.org/towards-2012/