Die Internasionale Gideons is bekend daarvoor dat hulle gratis sakbybels versprei – meestal by skole, hospitale, hotelle en mediese praktyke. Hulle is deur die Ministerie van Onderwys en Kultuursake verbied…
Na aanleiding van Prayer-Alert se verslag verlede week getiteld, 'Moslemleiers bespreek Jerusalem.' Israeliese premier Benjamin Netanyahu het Europese kritiek oor die bou van nuwe wooneenhede in 'n Joodse woonbuurt van…
Op Woensdag 24 Oktober het oud-militante in die Niger-Delta 'n geheime kanaal aangemeld waardeur die militante Islamitiese sekte Boko Haram wapens/ammunisie na die land vervoer met die hulp van 'n…
Die volgende is geneem uit 'n verslag wat twee voorbeelde gee van die uitdagings wat in Malawi in die gesig gestaar word. 'Ek is verstom oor die styging in pryse…
Christene moet aanhou bid vir Libanon, Sirië en die hele Midde-Ooste-streek, het Naji Daoud, Uitvoerende Direkteur van SAT-7 ('n Christelike radio-uitsaaistasie in Libanon) gesê. Hy het die beroep gedoen nadat…
In dele van Indië word Christelike pastore en gemeenskappe voortdurend vervolg. Die volgende is net 'n paar gevalle van vervolging wat ons gebede nodig het:- Pastoor geslaan en gebedsbyeenkoms ontwrig…