Donderdag, 15 Desember 2011 19:38
'n Grootskaalse Al-Kaïda-komplot om 'al die kerke in Ankara' te bombardeer, sowel as die Turkse parlement en Amerikaanse ambassade in die Turkse hoofstad, is vandag (9 Desember) bekend gemaak. Volgens Compass Direct News…