Admin 2

Admin 2

Vrydag, 22 Augustus 2014 01:00
Die Russiese minister van buitelandse sake, Sergey Lavrov, sê geen vordering is gemaak in Berlynse samesprekings oor die vestiging van 'n wapenstilstand tussen die regering en rebellemagte in die ooste van die Oekraïne…
Donderdag, 14 Augustus 2014 01:00
Russiese president Vladimir Poetin het die Krim Donderdag saam met senior politici van sy regering besoek. Hulle sal na verwagting Rusland se ontwikkelingsplanne vir die Krim bespreek. Dit is meer as net 'n…
Donderdag, 14 Augustus 2014 01:00
Augustus 2014: Christene wat asiel in Duitsland soek, word gerapporteer om anti-Christelike aanvalle in huise vir asielsoekers te kry. Slagoffers beweer dat hulle verbaal mishandel en geslaan is deur Moslem-asielsoekers. Die Siriër Christian…
Donderdag, 07 Augustus 2014 01:00
David Cameron, die eerste minister, is gewaarsku dat maatreëls wat ontwerp is om onwettige immigrante uit Brittanje te hou kan in duie stort tensy hy belowe om 'n nuwe immigrasiekrisis aan te spreek.…
Donderdag, 07 Augustus 2014 01:00
Burgerlikes in Oos-Oekraïne staar toenemende ontberings in die gesig, met verwoeste infrastruktuur en beperkte toegang tot krag- en watervoorrade, sê die VN. VN se humanitêre hoof, John Ging, het gesê 'onmiddellike optrede' is…
Donderdag, 31 Julie 2014 01:00
Turkse burgers gaan op 10 Augustus na die stembus om vir die 12de president van die Republiek van Turkye te stem – die eerste keer dat die land se president deur volksstemming verkies…
Donderdag, 31 Julie 2014 01:00
Frankryk het gesê dit is gereed om Christene te verwelkom wat uit die gebied van Irak vlug wat deur die Islamitiese Staat-groep se vegters beheer word, en sê dat dit 'woedend' is oor…
Donderdag, 24 Julie 2014 01:00
Om te verstaan waarom Vladimir Poetin bereid is om die soort risiko's te neem wat die vernietiging van 'n burgerlike vliegtuig veroorsaak het, en waarom die VSA en sy bondgenote sy magspel moet…
Donderdag, 24 Julie 2014 01:00
Die teruggevind liggame en vlugopnemers van Malaysia Flight 17 is aan die regte owerhede oorhandig, maar die propaganda-oorloë duur voort. Oekraïense regeringsamptenare blameer Rusland vir 'n medepligtige rol in die afskiet van die…
Donderdag, 17 Julie 2014 01:00
’n Christenverpleegster neem regstappe teen die Sweedse regering nadat sy afgedank is omdat sy geweier het om aborsies uit te voer. 'n Dokter in Pole, wat op soortgelyke gronde ontslaan is, oorweeg 'n…
Bladsy 60 van 143