Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Saterdag, 28 Mei 2011 09:04
’n VSA/Suid-Koreaanse feitespan sal Noord-Korea Dinsdag besoek om ’n agt dae lange ondersoek te doen na mense wat honger ly in afgeleë streke. Hulle hoop om die hoeveelheid voedsel te bepaal wat nodig…
Saterdag, 26 Oktober 2013 15:28
'n Toename in geweld teen Christene in Noord-Irak het die vloei van Christene wat die land verlaat, laat toeneem. Die noorde, wat algemeen beskou word as 'n relatief veilige gebied van die land,…
Donderdag, 18 November 2010 11:23
Soos die winter nader kom, plaas vloede en ysige verhoudings tussen Seoel en Pyongyang die lewens van miljoene Noord-Koreane in gevaar weens plaaslike voedseltekorte. Verteenwoordigers van die Katolieke Apostolaatraad van Korea het by…
Sondag, 18 Maart 2012 15:38
'n Massiewe vervolging van Christene deur 'n Islamitiese regering is aan die gang in Soedan, en 'n geskatte 700 000 Soedanese, die meeste van hulle Christene, moet die land teen April verlaat na…
Sondag, 06 Maart 2011 13:52
Noord-Korea is in totale krisis. Vervolging van Christene is erger daar as enige ander plek in die wêreld. Hongersnood hou groot dele van die nasie in sy greep en ongekende duisende leef in…
Donderdag, 21 Julie 2011 13:49
"Noord-Korea worstel met 'n ongunstige situasie, maar die regime se stywe greep op sy mense sal enige opstand in Arabiese styl voorkom," het Suid-Korea se minister van verdediging Woensdag gesê. "Die stand van…
Saterdag, 14 Augustus 2010 13:54
Drie leiers van 'n ondergrondse huiskerk in Noord-Korea is tereggestel en 20 Christen-genote in die tronk gesit nadat die polisie 'n huis toegeslaan het en al 23 gelowiges gearresteer het wat vir 'n…
Dinsdag, 27 Desember 2011 13:46
Met Noord-Korea se Kim Jong-Il se dood is daar vrees en onsekerheid. Net God weet wat volgende gaan gebeur, maar ons kan bid dat Sy doel deur hierdie gebeurtenis vervul sal word. Noord-Korea…
Donderdag, 02 Mei 2013 18:58
God is lief vir Noord-Korea, maar min daar weet van sy karakter. Die Kerk in Noord-Korea bestaan in 'n klimaat van vrees en onderdrukking, terwyl sy politieke leiers 'n godsdiens van selfstandigheid en…
Maandag, 24 Mei 2010 08:31
Internasionale ondersoekers sê hulle het oorweldigende bewyse dat 'n Suid-Koreaanse oorlogskip in Maart deur 'n Noord-Koreaanse duikboot gesink is, wat gelei het tot die dood van 46 Suid-Koreaanse matrose. Ondersoekers van die VSA,…
Bladsy 275 van 606