Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 11 Junie 2010 16:33
Abdul Sattar Khan, hoof van 'n Moslem-dorpie in die Punjab-provinsie, het 250 Christengesinne beveel om hul huise te verlaat nadat Christen-inwoners te heftig beswaar gemaak het teen seksuele aanranding deur Moslems op Christenmeisies…
Vrydag, 04 Oktober 2013 09:26
Na die jongste dubbele selfmoordbomaanvalle op twee kerke, het protesaksies en waaksaamhede regoor Pakistan plaasgevind wat beter beskerming geëis het. Plaaslike owerhede is daarvan beskuldig dat hulle nie vorige bomdreigemente opgevolg het of…
Saterdag, 26 Maart 2011 09:19
Twee Christenmans is doodgeskiet in 'n aanval op 'n Pakistanse kerk deur Moslem-jeugdiges op Maandag 21 Maart. Pa van vier Yunis Ilyas (47), wie se gesin deur 'n Barnabas Fonds-voedingsprogram ondersteun word, en…
Woensdag, 28 September 2011 14:33
Christene in Pakistan is in 'ernstige nood' aangesien groot dele van die grond weer in water ondergedompel word, wat duisende mense in noodkampe dwing waar fasiliteite swak is en hulle die risiko loop…
Woensdag, 19 Mei 2010 10:42
Riaz Anjum Masih, voorsitter van die Pakistan Christian Movement het die behoefte aan eenheid onder die Christene van Pakistan beklemtoon en versoek hulle om 'n verenigde poging te loods om alle diskriminerende wette…
Donderdag, 13 Junie 2013 19:30
Christene word soos diere behandel en die waardigheid van mense ontken in Kasur-distrik van die Punjab-provinsie, 'n distrik waar 'n onlangse verkragting van 'n 15-jarige. ou Christen het ongestraf gebly. Die NRO Lead…
Vrydag, 02 Julie 2010 19:14
Moslemstudente het 'n Christelike professor by die Peshawar Universiteitskollege vandeesmaand aangeval nadat hy hul eis om tot Islam te bekeer, geweier het. Sielkunde Professor Samuel John, 'n pa van vier wat al 12…
Maandag, 21 Maart 2011 09:42
Qamar David het teen sy lewenslange vonnis van 2010 weens godslastering geappelleer, maar is op 15 Maart dood in sy sel in Karachi se hooftronk gevind. Tronkowerhede het sy dood aan 'n hartaanval…
Vrydag, 24 Augustus 2012 14:26
Christene van die VK sal Woensdag buite die Pakistanse Hoë Kommissaris in Londen vergader om te protesteer teen die arrestasie van 'n 11-jarige meisie vir godslastering. Die meisie, wat in verslae as Rimsha…
Sondag, 06 Maart 2011 13:55
Onbekende aanvallers het koeëls gespuit na Shahbaz Bhatti, minister van minderhede, 'n Christen wat doodsdreigemente oortree het ná die moord op 'n ander politikus wat gekant was teen Pakistan se wet op godslastering…
Bladsy 272 van 606