Meer as honderd Brasiliaanse burgemeesters het die sleutels van hul stad aan Jesus oorhandig, berig die Nederlandse gebedsleier en skrywer Pieter Bos. 'In Brasilië is plaaslike gode so geïnkorporeer in die stadslewe en…
Donderdag, 11 Julie 2013 16:36
Twee miljoen Christene van regoor Brasilië het die naweek in die strate van Sao Paulo getrek om deel te neem aan die land se grootste godsdienstige byeenkoms, 'Optog vir Jesus'. Die jaarlikse geleentheid,…
Saterdag, 07 Augustus 2010 14:16
Veertig van die rykste mense in die VSA het Woensdag belowe om meer as die helfte van hul fortuin aan liefdadigheid te skenk as deel van 'The Giving Pledge'-veldtog wat deur Microsoft-medestigter Bill…
Maandag, 28 November 2011 21:43
Bybelhoofstukke en -versverwysings is op die gesig van vanjaar se Kersseëls gedruk, wat deur Royal Mail onthul is om 400 jaar van die King James-weergawe van die Bybel te vier. Die reeks van…
Donderdag, 05 Januarie 2012 15:12
Die VK se 2011-topverkoperlyste kon dalk oorheers gewees het deur kookkuns, met vergunning van Jamie Oliver, en romanse, met vergunning van David Nicholls, maar Noorweegse lesers het verlede jaar gesoek na 'n ander…
Woensdag, 12 Januarie 2011 14:35
Die BBC sal 'n nuwe dramatisering in spitstyd op BBC 1 uitsaai van al die gebeure rondom die geboorte van Jesus Christus in die week voor Kersfees. Vier halfuur-episodes om 19:00 sal die…
Donderdag, 30 Mei 2013 17:17
Masud het grootgeword in 'n streng Moslemhuis in 'n afgeleë deel van Bangladesj. Nie net was sy familie streng nie, maar sy pa was ook 'n Imam. Masud het grootgeword met volle kennis…
Saterdag, 30 Junie 2012 17:35
’n Skotse skoolmeisie wat geld vir ’n Katolieke liefdadigheidsorganisasie ingesamel het deur foto’s van haar skoolmiddagetes aanlyn te plaas, het ’n amptelike verbod oorwin om haar te probeer verhoed om dit te doen,…
Woensdag, 30 November 2011 13:37
Onbesonge Christelike helde van regoor die VK is verlede week by die Inspire-toekennings erken vir hul gemeenskapswerk. Meer as 120 nominasies is verminder tot net drie wenners wat toegeken is tydens 'n seremonie…
Dinsdag, 22 Februarie 2011 10:31
Kitsvloede en 'n kragtige sikloon het vanjaar 'n tol op Australië geëis, maar te midde van hul swaarkry het baie inwoners die 'goeie nuus' gevind. Sakke van herlewing breek uit in die land…