Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 06 Desember 2012 11:43
Polisie en betogers bots ná duisende saamtrek oornag teen president Morsi se aanname van uitgebreide magte. Die Egiptiese polisie het traangas in Kaïro se Tahrir-plein afgevuur, waar 'n paar honderd betogers die nag…
Dinsdag, 21 September 2010 14:41
Midde-Ooste-joernalis Mary Abdelmassih, berig dat 'n 300-man veiligheidsmag, gerugsteun deur 'n groot aantal motors en gepantserde voertuie, op Dinsdag, 7 September, die Egiptiese klooster St Macarius van Alexandrië in Wadi Rayan, Fayoum-provinsie, aangeval…
Vrydag, 20 Mei 2011 09:44
'n Groep kundiges, advokate en geloofsleiers met 'n belangstelling in Egipte, godsdiensvryheid en menseregte het 'n verklaring uitgereik waarin hulle kommer uitspreek oor die toenemende aanvalle op Koptiese Christene in Egipte, en die…
Donderdag, 03 Februarie 2011 15:30
Dit is onduidelik watter impak onlangse betogings op Christene in Egipte sal hê wat kla dat die regering nie genoeg gedoen het om hulle te beskerm nie. In een van die jongste aanvalle…
Saterdag, 12 Oktober 2013 13:03
Verlede Sondag is tientalle Moslem-broederskap-ondersteuners dood in botsings met Egiptiese veiligheidsmagte. Die Broederbond is vir die oomblik geslaan. Hulle leiers word toegesluit en hulle lede word daarvan beskuldig dat hulle terroriste is. Histories…
Saterdag, 28 Mei 2011 09:09
Midde-Ooste Kommer-verslag, 'Die Hoogste Staatsveiligheidsvervolging het regstappe begin teen drie-en-twintig Salafi-Moslems wat aangekla word van terrorisme, moord met voorbedagte rade, vandalisme van openbare en private eiendom en die intimidering van burgers. Die regering…
Vrydag, 20 April 2012 15:50
Tien kandidate wat aansoek gedoen het om aan die Egiptiese presidentsverkiesing deel te neem, word gediskwalifiseer. Hulle sluit in die voormalige spioenhoof Omar Suleiman, die Moslem-broederskap-leier Khairat al-Shater en die ultrakonserwatiewe Salafist, Hazem…
Donderdag, 11 Oktober 2012 13:21
Egipte se president, Mohammed Mursi, het al diegene wat in hegtenis geneem is, begenadig sedert die begin van verlede jaar se populêre opstand wat Hosni Mubarak verdryf het. 'n Pos op die president…
Donderdag, 02 Junie 2011 14:13
Die Moslem-broederskap het die Koptiese Christen Rafig Habib as vise-president vir sy politieke party aangestel voor September se parlementêre verkiesings, gesien as 'n stap om Christene te verseker dat hulle niks het om…
Vrydag, 14 Oktober 2011 14:58
Begrafnisse is gehou vir 26 slagoffers van 'n aanval op Christelike betogers waarin honderde gewond is, in wat moontlik die ergste geweld teen Egiptiese Christene in die moderne geskiedenis was. Die Kopties-Ortodokse Kerk…
Bladsy 333 van 606