Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 30 Mei 2013 16:16
Opgesluit in metaalverskepingshouers met uiterste temperatuurveranderinge; verbied om hardop te bid, te sing, te preek of 'n Bybel te hê; gemartel om hulle hul geloof te laat herroep, is dit die uiters harde…
Donderdag, 16 Augustus 2012 15:22
'n Prokureur van Alexandrië het 'n verslag by die staatsaanklaer ingedien waarin versoek word dat Egipte se Koptiese Christene uitgesluit word van die komitee wat die land se nuwe grondwet vorm. Sherif Gadallah…
Donderdag, 10 Mei 2012 13:34
'n Regter in Bo-Egipte het 'n vonnis van ses jaar tronkstraf gehandhaaf vir Makarem Diab, 'n Koptiese Christen wat verkeerdelik skuldig bevind is aan 'godslastering' teen Islam en die aanhitsing van sektariese twis.…
Donderdag, 03 Januarie 2013 19:05
Minder as twee jaar ná sy demokratiese revolusie is Egipte in ’n krisis. Mense is meer verdeeld as ooit. Baie is bang vir die grondwet waaroor gestem word. 'n Jaar gelede het 'n…
Donderdag, 22 Augustus 2013 19:00
Baie in Egipte se Christelike bediening is ontsteld oor die verkeerde interpretasies van die situasie in Egipte wat deur normaalweg gebalanseerde internasionale media soos die BBC gerapporteer word. Hulle beeld Moslem Broederskap uit…
Saterdag, 09 Maart 2013 15:32
President Mohammed Morsi het na bewering Woensdag oorweeg om sekuriteit in Port Said aan die weermag oor te gee, aangesien botsings tussen betogers en polisie vir 'n derde agtereenvolgende dag toegeneem het. Wetteloosheid…
Vrydag, 01 Julie 2011 19:04
Christene is vermoor, kerke aangeval en verbrand en die tussentydse militêre regering en polisie is nie bereid om in te gryp nie. Woensdag is 200 mense beseer toe die polisie traangas op duisende…
Donderdag, 05 April 2012 19:28
Ten spyte van die belofte om nie 'n kandidaat in die komende presidensiële verkiesing te steun nie, het die Moslem-Broederskap Khairat al-Shater op 31 Maart genomineer en gesê die parlementêre verkiesings wat deur…
Dinsdag, 22 Februarie 2011 10:20
Duisende betoog regoor die streek en eis politieke en maatskaplike hervorming sedert Egipte belowe het om grondwetlike wysigings aan te bring en demokratiese verkiesings te hê. Tienduisende in Algerië, Jordanië en Jemen betoog…
Dinsdag, 03 Desember 2013 14:17
Daar is 'n persepsie dat Christene straffeloos aangeval kan word. 'As jy 'n Christen seermaak, gaan niemand iets aan jou doen nie. Niemand word ooit voor die gereg gebring in sektariese geweld teen…
Bladsy 332 van 606