Admin 2

Admin 2

Vrydag, 08 November 2013 11:06
Hierdie dokument beskryf hoe om sewentien verskillende gebiede aan God toe te wy. Wat wissel van verlorenes, diegene in gesag, vakansiedae, onsself tot huwelike, dade en voornemens en die siekes.
Vrydag, 08 November 2013 11:06
Die naam van Jesus is van uiterste belang in voorbidding. Sonder Sy Naam kan ons niks doen nie. Hierdie dokument gee rigting en aanmoediging oor hoe om in Jesus Naam te bid.
Vrydag, 08 November 2013 11:06
Hierdie dokument bevat praktiese riglyne vir voorbidders wat wil saamwerk in die uitvoering van die Groot Opdrag.
Vrydag, 08 November 2013 11:06
Daar word gestel dat daar 7959 beloftes in die Skrif is wat deur God gemaak is. As een per dag gebruik word, sal dit twee-en-twintig jaar neem om elke belofte een keer te…
Vrydag, 08 November 2013 11:06
Twaalf areas om gebedslewe te ontwikkel en te vul vir 'n uur van gebed.
Vrydag, 08 November 2013 11:06
Basiese riglyne vir persoonlike voorbidders, kommunikasie met die voorbidder, wat verg dit om 'n persoonlike intersessors te wees en hoe om effektief te wees.
Vrydag, 08 November 2013 11:06
Hierdie dokument lys 'n skrifgedeelte, verkondiging, gebed, seën en iets prakties om vandag te doen vir agt seëninge.
Vrydag, 08 November 2013 11:06
Hierdie dokument beskryf wie ons as Christene is, wat ons kan doen, ons gesag, die wapenrusting wat ons tot ons beskikking het, wat Jesus aan die kruis gedoen het, om te weet wie…
Donderdag, 07 November 2013 11:06
"Die gebed van 'n regverdige is kragtig en effektief" (Jakobus 5:16). Hierdie dokument skets individuele gebede vir die leser se aanmoediging.
Donderdag, 07 November 2013 11:06
'n Gebed - sorg - deel leefstyl. Hierdie dokument skets 'n eenvoudige, doeltreffende strategie wat alle Christene kan gebruik om uit te reik na vriende, familie, kollegas en bure.
Bladsy 6 van 143