Admin 2

Admin 2

Saterdag, 08 Desember 2012 06:31
'n Impuls vir my Christenvriende in Duitsland en Europa, gekoppel aan 'n voorstel oor hoe ons vir Europa moet bid gedurende hierdie kritieke tye ...
Dinsdag, 13 November 2012 06:31
Ons weet dat die eenheid van alle volgelinge van Christus in die hart van die Here is. Dit was die laaste gebed wat Hy vir Sy dissipels gebid het en vir ons wat…
Donderdag, 08 November 2012 06:31
Hierdie dokument skets die werk van die Heilige Gees in die verandering van lewens van Bybeltye tot vandag.
Donderdag, 08 November 2012 06:31
Baie voorbidders wil vir hul predikante of 'n sendeling bid, maar weet nie altyd wat om te bid, of hoe om te bid nie. Hierdie riglyne sal die voorbidders help om meer objektief…
Woensdag, 07 November 2012 06:31
'n Praktiese gids oor hoe om een uur lank te waak en te bid.
Woensdag, 07 November 2012 06:30
Enkele beginsels en riglyne om 'n nasionale gebedsnetwerk te begin en in stand te hou.
Maandag, 22 Oktober 2012 06:29
Die volwasse weergawe van Kinders in gebed, met Chinese onderskrifte.
Vrydag, 07 September 2012 06:28
Hierdie dokument gee 'n uiteensetting van hoe om 'n persoonlike voorbidder te vind en die eienskappe wat hulle behoort te hê.
Dinsdag, 10 April 2012 06:22
"Want Ek weet watter planne Ek vir julle het, planne om voorspoed met julle te maak en nie teenspoed nie, planne om julle 'n hoop en 'n toekoms te gee." Jeremia 29:11. Hierdie…
Vrydag, 03 Februarie 2012 06:21
'n Uitstekende en omvattende gebedsgids oor hierdie groot en diverse nasie is beskikbaar op die skakel hieronder om jou voorbidding te rig.
Bladsy 4 van 143