Die DPPJ is die grootste verenigde gebed vir Jerusalem in die geskiedenis. Ons het tans meer as 175 nasies, meer as 1500 groot Christelike leiers uit alle denominasies wat 500 000 kerke wêreldwyd verteenwoordig, meer as 20 tale, en ons glo dat daardie getalle sal aanhou toeneem. Besoek gerus www.daytopray.com vir meer inligting.
Verlede jaar het ons miljoene Christene wêreldwyd gehad wat binne 'n tydperk van 24 uur saam gebid het. Die dag is ook in Jerusalem gevier en deur God TV uitgesaai. Hier is die skakel na die uitsending vir jou gerief. http://www.god.tv/video/day-of-prayer-for-the-peace-of-jerusalem/day-of-prayer-for-the-peace-of-jerusalem/2016
Laat weet my asseblief as jy enige vrae het of verdere inligting benodig. Ons sal geëerd en geseënd wees om jou saam met ons en miljoene regoor die wêreld op Son, 1 Okt te hê wat bid vir die vrede van Jerusalem!
Shalom!
Wendy A. Miller
Visepresident van Administrasie |Uitvoerende Assistent vir Dr. Robert Stearns
DPPJ Internasionale Koördineerder
1-800-519-4647
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. , www.eagleswings.to
Die eerste Sondag van elke Oktober, Bid vir die Vrede van Jerusalem, www.daytopray.com