Stille staatsgreep Poging om 'n sittende president omver te werp?

Stille staatsgreep Poging om 'n sittende president omver te werp?

''n Poging om November se verkiesing om te keer en 'n behoorlik verkose president met geweld te verwyder'

http://www.wnd.com/2017/06/new-warning-resistance-turning-into-american-coup/

Bid asseblief dat die menslike en geestelike magte van verdeeldheid en haat in die VSA gebind en omvergewerp sal word en dat die regeringsinstellings en die media die Amerikaanse volk eerlik en regverdig sal dien.