Jag op Mexiko se mees gesoekte

Jag op Mexiko se mees gesoekte

Die foto's van die oorspronklike 37 "mees gesoekte" kriminele leiers is hieronder aangeheg. Prys die Here dat 20 verwyder is. Die tweede skyfie wys die gesigte van die 17 wat nou voor die hof gebring moet word. Bid vir die oorblywende 17 dwelmmisdadigers wie se gesigte in die volgende skyfie hieronder verskyn dat hulle vinnig voor die hof gebring sal word en dat hul kartelle en netwerke opgebreek en tot 'n einde sal kom gedurende hierdie komende maande. Dankie vir jou voortdurende gebede vir oorwinning in die stryd om Mexiko. Die Here antwoord!