GLOBALE DAG VAN GEBED vir die Tibetaanse Wêreld – 3 Junie 2012

GLOBALE DAG VAN GEBED vir die Tibetaanse Wêreld – 3 Junie 2012

Vanjaar se spesiale fokusdag sal op 3 Junie wees. CAF het materiaal beskikbaar. Help asseblief om mense van hierdie dag te laat weet. Kontak CAF by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. vir meer inligting. Dankie vir jou voorbidding!