Eritrea: Ons broers en susters in Christus ly steeds daar

Eritrea: Ons broers en susters in Christus ly steeds daar

Eritrea is beskryf as "die Noord-Korea van Afrika" vanweë die harde, brutale behandeling van die Christene deur die diktatuur daar. Christelike Solidariteit het die aangehegte video vervaardig oor die lyding van 'n pastoor wat ontsnap het om te vertel hoe toestande is vir medegelowiges wat steeds daar gevange is. Kyk en bid asseblief vir hierdie liewe mense en dat die regering hervorm sal word of indien nodig omvergewerp word.