BID SAAM MET JOU KERK, KOM SAAM IN OPENBARE PLEKKE, KOM SAAM IN HUISE OF GEHEIME PLEKKE
Verenig deur 'n gebed vir die wêreld, Christene van regoor die wêreld, van verskillende kulture en denominasies, uit baie uiteenlopende strome sal in hul huise bymekaarkom, of waar toepaslik, vergader in stadions, openbare ouditoriums en oop pleine, en baie sal gedeeltes wy van hul Sondagoggenddiens tot verenigde gebed.
Sommige vergaderings sal klein wees. Ander sal groot wees, maar elkeen sal bid met dieselfde visie van bekering en hoop. Soos met die eerste Pinksterdag, sal ons God openlik aanbid in Christus se naam en bid vir die genesing en seëninge van die nasies. Ons poog om sover moontlik op plekke anderkant die mure van ons kerkgeboue bymekaar te kom.
Op hierdie dag bid ons almal SAAM MET die wêreld terwyl ons VIR die wêreld bid.
'n Nuwe seisoen Wêrelddag van Gebed – Promosievideo op YouTube
http://www.youtube.com/watch?v=Q4FFKLgBCFo
Om in gebed met Christene van regoor die wêreld te verenig, versoek ons elke onderhouding om "'n Gebed vir die wêreld" tydens hul byeenkoms te gebruik.
http://www.globaloutreachday.com/resources , http://www.globaloutreachday.com/getinvolved#node-232 , http://www.globaloutreachday.com/#block-quicktabs-1