Billion Souls Herlewing Gebedsoproep

Billion Souls Herlewing Gebedsoproep

'n Wêreldwye oproep vir 40 Dae van Gebed, Vas en Bekering vanaf 6 Augustus tot 14 September 2013 wat 'n hoogtepunt bereik in 'n Internasionale Dag van Gebed, Vas en Bekering op Saterdag 14 September 2013 (ook Yom Kippur)

  1. Bid vir 'n wêreldwye uitstorting van die Heilige Gees vir herlewing en transformasie van die nasies van die wêreld.
  2. Bid dat 'n biljoen mense Jesus Christus as hulle Here en Verlosser sal vind.
  3. Bid vir 'n einde aan aborsie en dat God die gety van dood en onsedelikheid wat die nasies van die wêreld oorspoel, sal terugdraai .
  4. Bid vir 'n vermenigvuldiging van gebed, lof en aanbidding tot God regoor die wêreld soos nog nooit tevore nie, om groot eer aan God te bring.

http://www.nationaldayofprayer.com.au/billion-souls-revival-prayer-call