Bid vir Kambodja

Bid vir Kambodja

Gebedsversoeke

1 – Bid vir Kamobdië na die nasionale verkiesing wat op 28 Julie 2013 plaasgevind het. Mag die politieke leiers doen wat reg is voor God vir hul nasie.

2 – Kambodjaanse mense draai hul hart na God waar die Evangelie ook al versprei sal word.

3 – Bid vir geestelike vermenigvuldiging, leiers wat hul plekke in elke sektor inneem, meer oeslande wat oopmaak vir die deel van die Evangelie met studente, professionele persone en GCM (Global Churches Movement).

4 – Bid vir die geestelike groei van gemeentelede, en mag die Here meer huiskerkleiers oprig en fisies vir hulle voorsien.

Verskaf deur Keo Moneh Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.