Bid asseblief vir hierdie kwessies in hierdie deurslaggewende tyd vir die nasie:
1. Die Kerk in Mosambiek moet in die bres staan vir Mosambiekers in plaas daarvan om met politieke euwels saam te gaan.
2. Bid dat die regering van Renamo en FRELIMO vordering maak met die oplossing van omstrede kieswet.
3. Dit is 'n verkiesingsjaar, Mosambiekers het vreedsame verkiesings nodig.
Mapanza Nkwilimba
Landsdirekteur, Food for the Hungry
Maputo