'n Oproep tot gebed: Met Pinkster wat vinnig nader kom, laat ons deelneem aan gekonsentreerde gebed en boetedoening vir vrede ter ondersteuning van Pous Franciskus se Vatikaan-gebedsbyeenkoms met die Israeliese…
1. Nah El - Konferensie, 8-11 Mei in Straatsburg: Vir besonderhede kyk asseblief na www.nah-el-conference.fr of kontak per e-pos by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper…
Die Januarie-stilstand-ooreenkoms tussen strydende faksies was 'n droewige mislukking. Geweld van die afgelope vier maande het elke aspek van die wêreld se jongste nasie geraak. Dit het: Meer as een…
Afghane het verlede maand na die stembus gegaan en in rekordgetalle in 'n redelike rustige atmosfeer gestem waarvoor ons die Here dank. Die gebedsbeweging daar is ook aangewakker deur 'n…
Die Moslem Broederskap (MB) gaan voort om verwoesting en onveiligheid in Egipte te veroorsaak deur hul terrorisme, ten spyte van die feit dat die meeste van die bevolking (85%) hulle…
Die situasie vererger steeds binne die land, en die aantal vlugtelinge neem elke dag toe. Dit blyk dat daar geen einde aan hierdie tragedie in sig is nie. Die Christene…
Saoedi's is van die mees aktiewe gebruikers van sosiale media in die Arabiese wêreld. Daar word beraam dat die Koninkryk van Saoedi-Arabië (KSA) tans meer as vyf miljoen Twitter-gebruikers het.…
Weereens wil ek 'n baie tydige gebedsgids genaamd 30 Dae van Gebed vir die Moslemwêreld aan u prys. Soos die meeste van julle weet, hou Moslems elke jaar 'n tydperk…
2014 sal groot betekenis vir die VSA hê. Dit is 'n ongekende geleentheid om te sien hoe die Here se genesende en vernuwende krag manifesteer wanneer alle burgers nederig voor…
Visie Om die Liggaam van Christus te mobiliseer om 'n huis van gebed vir die nasies te wees. Sending Om die Liggaam van Christus te mobiliseer, in te lig en…
19 April 2014 Haroon (22), 'n Christen-jeug, is deur 'n Moslem-medewerker, Farooq, in Pakistan doodgeskiet. Farooq het daagliks met Haroon se Christelike geloof gespot en hom tot Islam probeer bekeer…