Dit was Augustus 1995 in die oorloggeteisterde Bosnië. 'n Bosniese pastoor het my gevra: "Is jy en jou bedieningspan bereid om ons realiteit te deel?" Ek het gevra wat hy…
Die wêreld waarin ons leef is nie bloot 'n fisiese wêreld nie, maar ook en hoofsaaklik 'n geestelike wêreld. Baie kulture verstaan dit meer as dié wat met verwestersde denke…
Hierdie beraad bied opleiding, mentorskap, aanmoediging, gebed en ondersteuning aan leiers regoor Afrika wat 'n hart het om te sien hoe kinders gemobiliseer, toegerus en vrygelaat word om God te…
Begin op Pinksterdag, Sondag, 15 Mei 2016 “Gaan maak dissipels van al die nasies; doop en leer hulle om my bevele te gehoorsaam.” Matt. 28:19-20 “Julle sal krag ontvang wanneer…
TEMA: "VIER SY GOEDHEID EN GENADE DEUR EENHEID" - EFESIËRS 4:3 In 2002 het 300 gebedsleiers in Suid-Afrika vergader met die openbaring om te bid vir herlewing en transformasie van…
Die vervolging van Christene neem wêreldwyd toe. ’n Onlangse opname het bevind dat net die afgelope jaar meer as 7 100 gelowiges doodgemaak is vir hul geloof in die Here…
Redeeming Our Land Gathering - Die canyon, die rivier, die boekrol, die berg Ek sien die Grand Canyon.. sien die Colorado..sien uit die rivier..kom wesens van elke soort, wesens wat…
Deur die genade en hulp van die Here, is ons in die IPC verheug oor watter wonderlike en verreikende impak verenigde gebedspogings op die nasies het! Ek glo toekomstige geskiedenis…
29 MEI 2016 19:28 DEUR ROBERT SPENCER “Dit is slegs van toepassing op sekere oortredings en dit val onder die jurisdiksie van die Syaria-hof en is slegs van toepassing op…
29 MEI 2016 16:28 DEUR ROBERT SPENCER “Die Islamitiese Staat se onlangse nederlae op die slagveld dui daarop dat sy eens geroemde burgermag-weermag gestuit is deur ergerende geldprobleme, verwoestings en…
As jy belas is vir die voortslepende oorlog en humanitêre krisis in Sirië, kan jy inteken op hierdie uitstekende daaglikse e-pos gebedsgids by: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy…
God roer harte met die honger om Hom te ken in hierdie een van die mees onbereikte nasies in die wêreld. Dankie dat jy gebid het vir die Cappadocia United…