Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 11 Augustus 2011 15:56
Betogers is weer in Egipte se strate en vra vir verandering uit vrees dat die rewolusie wat president Mubarak omvergewerp het, die gevaar loop om deur Islamiete oorgeneem te word. 'Dit is goeie…
Maandag, 28 November 2011 21:52
Egiptiese Koptiese Christene wat in die Verenigde State woon, het 'n brief aan Hillary Clinton, minister van buitelandse sake, gestuur om haar te versoek om meer stappe te neem teen die 'misdaad teen…
Dinsdag, 22 Februarie 2011 10:10
Persecution.org berig, 'Op 29 Januarie is 'n Koptiese Kerk aangeval in Rafah, naby die grens met die Gaza-strook. Die gebou met twee verdiepings het twee aanbiddingsale bevat, wat deur verskillende denominasies gebruik is.…
Donderdag, 29 Augustus 2013 20:45
Hierdie verslag volg op verlede week se Gebedswaarskuwing Egipte-opdatering toe jy gevra is om te bid in die situasies waar imams regoor Egipte gevra het dat Christene aangeval word - veral Christelike winkels,…
Woensdag, 12 Januarie 2011 13:47
Verhoogde spanning tussen die Koptiese gemeenskap en die Moslem-meerderheid het tot 'n hoogtepunt gekom met die nuus dat ekstremiste wat Christene in Irak vermoor het, ook gelowiges in Egipte kan teiken. Gebedsbyeenkomste word…
Donderdag, 19 September 2013 19:19
Die woord kom van die stad Dalga in die Minya-omgewing dat baie van die dorp se 20 000 Christene nou gedwing word om die Jizya-belasting te betaal wat deur Islamitiese wetgewing vereis word.…
Saterdag, 10 November 2012 10:29
Egiptiese Christene het ons gebede versoek na aanleiding van 'n reeks soortgelyke voorvalle in verskeie provinsies regoor die land waarin Christene gedreig of aangeval is. Egiptiese Christene wil graag beklemtoon dat daar 'n…
Vrydag, 24 Augustus 2012 14:29
Daar is ontstellende berigte wat uit Egipte kom dat geharde Moslem Broederskap ondersteuners besig is om teenstanders van president Mohamed Morsi te kruisig, wat 'n paniek in godsdienstige minderheidsgemeenskappe skep. Verskeie Midde-Ooste-nuusagentskappe bevestig…
Donderdag, 03 Februarie 2011 15:37
Soos betogings in Egipte voortduur, bring Barnabas Fonds kos en ander basiese benodigdhede vir Christene wat vasgevang is in die chaos. Die liefdadigheidsorganisasie het gesĂȘ winkels wat deur Christene besit word, word geplunder…
Maandag, 27 Februarie 2012 14:24
Na 'n gerug dat 'n Christenman in die dorpie Kobry-el-Sharbat onwettige foto's en 'n videogreep van 'n Moslem-vrou gehad het, het 'n Moslem-skare verskeie huise en besighede in Christenbesit afgebrand. Op 1 Februarie…
Bladsy 336 van 606