Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Maandag, 26 Maart 2012 09:09
Duisende mense het uitgedraai om hul laaste eer te betoon aan Pous Shenouda III, die leier van Egipte se Koptiese Christene vir die afgelope 40 jaar. Die begrafnis is vandag by die St…
Saterdag, 03 Desember 2011 11:19
Egiptiese Christene versoek ons gebede vir Parlementêre verkiesings binne die huidige konteks van protes, geweld en gebrek aan sekuriteit. Christene is bekommerd dat die patroon van protes en gewelddadige reaksie 'n omgewing van…
Saterdag, 09 Maart 2013 15:07
’n Hof in Kaïro het beslis die regering moet alle tonnels tussen Egipte en die Gaza-strook vernietig, ’n roete vir gesmokkelde wapens en ’n reddingsboei vir Palestyne. Egipte se regerende Moslem-broederskap het noue…
Donderdag, 12 Julie 2012 19:24
Egipte se Islamitiese geleide parlement het Dinsdag weer byeengekom en die generaals uitgedaag wat dit verlede maand ontbind het. Die Hooggeregshof het beslis dat die nuutverkose, Islamitiese president die vergadering onwettig ontbied het,…
Donderdag, 28 Junie 2012 15:06
Baie Koptiese Christene in Egipte het somber gereageer op Mohamed Morsi se verkiesing, uit vrees dat hulle kan ly met 'n Islamis aan bewind. Die Christelike gemeenskap, wat meer as 10 persent van…
Vrydag, 25 Mei 2012 08:39
Koptiese Christene is 11-15% van Egipte se bevolking en die grootste Christelike gemeenskap in die Midde-Ooste. Die Zabbaleen, in Arabies bekend as 'die vullisverwyderaars', is die grootste enkele konsentrasie van Egiptiese Koptici (70…
Donderdag, 11 Oktober 2012 13:24
In die nasleep van die opspraakwekkende saak van Rimsha Masih, 'n 14-jarige Pakistanse Christenmeisie wat gearresteer is omdat sy na bewering die Koran gelaster het, staar twee Koptiese Christenseuns hierdie week soortgelyke beskuldigings…
Donderdag, 03 Februarie 2011 15:38
Iran se opposisieleier hoop dat Egipte se betogings die verandering bring wat Iran tot dusver ontduik het toe hy die opstande in Egipte, Tunisië en Jemen vergelyk het met Iran se onluste ná…
Sondag, 24 Februarie 2013 15:30
Christene en regte-aktiviste het frustrasie uitgespreek oor die verspreiding van anti-Christelike geweld in Egipte nadat 'n ander kerk deur Moslems vernietig is in 'n aanval wat verskeie gelowiges effens beseer het. Honderde het…
Vrydag, 07 Oktober 2011 13:14
Midde-Ooste Kommer het middel-September gebed versoek vir 'n situasie rakende die opknapping van 'n kerkgebou in die Aswan-provinsie. Ongelukkig is die kerk op 30 September vernietig deur 'n geskatte skare van 1 000…
Bladsy 335 van 606