Vrydag, 06 Desember 2013 00:00
"Politici van die Weste moet druk op Bosniese politici plaas sodat Katolieke oorlogsvlugtelinge uiteindelik ook na Bosnië kan terugkeer," het biskop Franjo Komarica van die bisdom Banja Luka, Bosnië-Herzegovina, gesê. Biskop Komarica, voorsitter…