Donderdag, 09 Januarie 2014 00:00				
				                
              
              
			  			  
			  
			  	Tussen 28 Desember en 2 Januarie het meer as 2 700 jongmense van regoor Europa in Offenburg, Duitsland, ontmoet vir die tweejaarlikse Mission-Net-konferensie. Die konferensie en sy netwerk is hoofsaaklik gemik op mense…