Admin 2

Admin 2

Maandag, 27 Februarie 2012 14:16
Murat en Amina het dringend hulp nodig gehad toe hulle by 'n hulppakhuis aangekom het wat deur Operasie Mobilisasie (OM) in Bosnië bestuur word. Amina se man was desperaat siek en hulle het…
Vrydag, 15 Oktober 2010 16:30
Nederland leer dat die stigting van rooiligdistrikte en koffiewinkels wat dagga verkoop, dalk nie 'n goeie idee was nie. Vir Paul Schnabel, direkteur van die Maatskaplike en Kulturele Beplanningskantoor, 'n regeringsadviesraad, weerspieël die…
Vrydag, 29 Maart 2013 18:53
Die Ciprus-effek is 'n besluit wat geneem is om finansiële hulp te bekom en om te verhoed dat die eilandnasie Ciprus bankrot raak. Net drie weke in die pos, en Nicos Anastasiades, die…
Donderdag, 28 Junie 2012 15:18
Die Switserse Federale Polisie is bekommerd dat Islamitiese terroriste Switserland as basis gebruik. "Vermeende jihadi's gebruik steeds Switserland as 'n basis om ekstremistiese Islamitiese groepe te ondersteun deur propaganda en aanhitsing tot geweld…
Donderdag, 04 November 2010 13:59
Die koördineerder van 'n Moslem-inisiatief om gemeenskaplike grond met Christene te bevorder, sê dat leiers van die twee godsdienste 'n plig het om aanhangers van die ander geloof teen hul eie volgelinge te…
Donderdag, 05 April 2012 14:27
Die aantal geassisteerde selfmoorde vir Switserse inwoners het in die bestek van 11 jaar met 700 persent gestyg, volgens nuwe syfers. In wat glo 'n eerste is, het Switserland se Federale Statistiekkantoor amptelike…
Saterdag, 08 Desember 2012 16:07
'n Sweedse verbod op die vermelding van Jesus in skooladventsdienste is deur regeringsministers aangeval – met een wat dit 'belaglik' noem. Verlede week het die Nasionale Agentskap vir Onderwys in Swede gesê einde…
Donderdag, 30 Mei 2013 16:32
Polisieversterkings is Vrydag na Stockholm ontplooi om te help om onrus te onderdruk, aangesien oproer vir 'n sesde agtereenvolgende nag voortgeduur het en verder as die Sweedse hoofstad versprei het. (Sien Gebedswaarskuwing 21-2013)…
Donderdag, 23 Mei 2013 20:01
Oproeriges het vir die derde nag agtereenvolgens vure aangesteek en nooddienste met klippe bestook in die voorstede van Stockholm nadat ’n man deur die polisie doodgeskiet is. Voorvalle is in minstens nege voorstede…
Donderdag, 26 April 2012 15:19
Daar was kommer oor die lot van verskeie Iranse Christen-asielsoekers in Swede nadat Sweedse owerhede besluit het om hulle te deporteer ten spyte van vrese dat hulle tronk toe gestuur of selfs daar…
Bladsy 66 van 143