Admin 2

Admin 2

Vrydag, 06 Desember 2013 00:00
In die hart van een van Afrika se mees invloedryke stede, het wêreldevangelis Andrew Palau en 500 Ethiopiese kerke saamgespan in 'n beduidende poging om eenheid en liefde te bevorder, en uit te…
Donderdag, 03 Februarie 2011 15:49
Kerk op die strand, kerk in die skatepark, kerke wat bak en kerke wat deurmekaar raak, Goth's byeenkoms om nagmaal te vier en sokkerliefhebbers wat saam aanbid ná die wedstryd. Die Fresh Expressions-inisiatief…
Sondag, 10 Februarie 2013 15:39
Amptenare noem dit een van die grootste operasies teen mensehandelaars in Europa. Die polisie in Europa het vandeesweek 103 mense in 10 lande in hegtenis geneem, almal daarvan beskuldig dat hulle mense op…
Maandag, 12 Maart 2012 09:05
Die reaksie was astronomies. Vroue kan nie genoeg daarvan kry om te hoor hoe Christus hulle liefhet nie. Mission Network News berig dat 'n dringende begeerte na God se Woord in Ethiopië die…
Vrydag, 28 Oktober 2011 09:16
Die Bybel word gebruik om die lewens van duisende seuns wat van die strate in Ethiopië gered is, te verander. Die Lighthouse Boys Home het sowat 6 000 seuns gehelp sedert dit 13…
Maandag, 12 Maart 2012 09:04
Ahmed het Christene gehaat. Hy het hulle aangeval en hulle Bybels verbrand. Toe is hy gered deur direkte ontmoetings met God en het uit Islam gekom om 'n magtige Evangeliese sendeling in Ethiopië…
Vrydag, 26 November 2010 17:02
Groot skares Estlanders het 'n voorsmakie gekry van die geestelike herlewing wat Suid-Korea getref het toe hulle die Estonia Miracle Healing Crusade bygewoon het wat op 30 en 31 Oktober 2010 gehou is.…
Vrydag, 08 Junie 2012 08:24
Kerke regoor Estland - Evangelies, Protestants, Ortodoks en Katoliek - werk saam aan 'n nasionale gebedsviering genaamd Christusdag. Op 28 Julie 2012 sal hulle in die hoofstad Tallinn vergader om te verenig, Jesus…
Saterdag, 28 September 2013 15:44
In 'n land wat deur verandering en verdeeldheid geruk is, het sowat 1 400 agt tot veertienjarige Egiptiese kinders bymekaargekom om te aanbid en God te vra om hulle te verander om die…
Vrydag, 17 Februarie 2012 10:34
Koptiese Christenvrou en bedieningsleier, liefdevol bekend as 'Mama Maggie Gobran' is onlangs genomineer vir vanjaar se Nobelprys vir Vrede. Mama Maggie, volgens die Christian Post-verslag, is Gorban deur verskeie Amerikaanse kongreslede genomineer vir…
Bladsy 134 van 143