Admin 2

Admin 2

Vrydag, 22 Augustus 2014 01:00
Stel jou dit voor: jy kom by 'n lokaal aan, en mense staan in tou aan beide kante van die straat, juig, waai, glimlag, neem foto's en steek jou hand uit om jou…
Donderdag, 14 Augustus 2014 01:00
Elke agt sekondes, iewers in die wêreld, dui 'n ander persoon op 'n besluit om Christus te volg nadat hy die JESUS-film gekyk het. Dit is 10 800 mense per dag, 324 000…
Donderdag, 07 Augustus 2014 01:00
Faith Comes By Hearing kom van 'n beskeie begin as 'n kassette-uitleenbiblioteek meer as 40 jaar gelede, en kan werklik sê dat hulle die gesegde verstaan en waardeer: 'Jy het 'n lang pad…
Donderdag, 07 Augustus 2014 01:00
'n Paartjie het daar naby gekamp omdat hulle 'n stil plek wou hê en by Ffald-y-Brenin ('n Gebedshuis naby Fishguard) wou wees op hul huweliksherdenking, 30 Julie. Die vrou was ontsteld om te…
Donderdag, 31 Julie 2014 01:00
Meer as duisend mense het besluite vir Jesus geneem tydens 'n onlangse vierdaagse sending waarin Every Tribe of East London 'n groep hippe, jong, plaaslike sendelinge geneem het om die liefde van Jesus…
Donderdag, 31 Julie 2014 01:00
Somers is intens by Musalaha in drie somerkampe vir Israeliese en Palestynse kinders. Hierdie somer was daar angs weens die Gasa-konflik. Elke jaar kom kerkspanne help met ons somerkampe. Hierdie jaar het 'n…
Donderdag, 24 Julie 2014 01:00
Volgens die persverklaring is Wycliffe Associates, 'n wêreldwye organisasie wat mense by die versnelling van Bybelvertaling regoor die wêreld betrek, vroeër vanjaar 32 000 pond Ketengban-geskrifte aan die mense afgelewer via die Pilatus…
Donderdag, 17 Julie 2014 01:00
Nandar Nant van die kindergebedsbeweging in Mianmar, het berig: 'Ons het elke week en elke maand gebedsbyeenkomste in verskillende weeshuise, huise en kerke. Op Saterdae reël ons 'n 24 uur se gebed. Op…
Donderdag, 17 Julie 2014 01:00
"Here, ek sal enigiets doen, ek sal enige plek gaan." Dit was die gebed van Simon Guillebaud as jong man, voordat hy in een van die wêreld se gevaarlikste sendingvelde geroep is. In…
Donderdag, 10 Julie 2014 01:00
BRASILIE – Dit is nog 'n wedstryddag in Belo Horizonte, Brasilië, en duisende ondersteuners het opgedaag om hul spanne in die Wêreldbeker te ondersteun. Die regering berig 600 000 buitelandse toeriste het Brasilië…
Bladsy 106 van 143