INSIG-ARTIKEL: Islamisering van Europa

Europa - - 07 Sep 2010 - Print - Email

Yusuf al-Qaradawi, 'n gewilde Soennitiese Moslem geestelike het gesê: 'Islam het Europa twee keer binnegekom en dit verlaat. Miskien sal die volgende verowering, as Allah wil, deur middel van prediking en ideologie wees. Die verowering hoef nie noodwendig deur die swaard te wees nie. Miskien sal ons hierdie lande sonder leërs verower. Ons wil 'n leër van predikers en leraars hê wat Islam in alle tale en in alle dialekte sal aanbied'. Biskop Michael Nazir-Ali het in 'n BBC-onderhoud oor Islamisme van Europa gepraat en gesê Daar kan nooit genoeg versoening wees nie en nuwe eise sal steeds deur Moslems gestel word vir veranderinge in ons samelewing. 'n Barnabasfonds-oproep vir gebed het berig: 'Die toenemende krag van Islamisering (politieke Islam) het Europese gemeenskappe geraak en radikale Moslems poog om dramatiese veranderinge in hul gasheersamelewings te skep; wil hê dat Islam sosiale, kulturele, ekonomiese en politieke mag moet verkry. In reaksie hierop is die Weste geleidelik besig om strukture, wette en gebruike te verander om Moslem-gemeenskappe te pas. Hierdie week se INSIGARTIKEL fokus op 'n Islamitiese subtiele inval in Europa

Bid: dat Christelike waardes en die Christelike boodskap gewild sal word namate Islam meer sigbaar word in Europa. (Gal.5:5)

Inligting: http://www.prayer-alert.net/info/Apeacefulinvasionofeurope1.pdf