Frankryk: Burgemeester van Antibes, sê 'nee' vir Moslem-eise vir nakoming van sharia in skole

Europa - - 12 Okt 2013 - Print - Email

Jean Leonetti, burgemeester van Antibes, sê 'NEE' vir Moslem-eise vir sharia-nakoming in skole. Hy het Moslem-ouers se eis vir die afskaffing van alle varkvleisprodukte in Antibes-skoolkafeterias ten sterkste verwerp en bygevoeg dat Moslems moet aanpas by Frankryk, sy gebruike, sy tradisies en lewenswyse, nie andersom nie. Moslems moet verstaan dat dit vir hulle is om hul lewenstyl te verander, nie die Franse wat hulle so mildelik in hul land toegelaat het nie. Die Franse is nie rassisties of xenofobies nie, hulle het baie immigrante voor Moslems aanvaar (terwyl die omgekeerde nie waar is nie, aangesien Moslems nie geredelik nie-Moslem-buitelanders op hul grondgebied aanvaar nie.)

Bid: dat Moslems sal leer om in Frankryk te woon deur die nasies se maniere aan te neem.

Meer: http://europenews.dk/en/node/72566