Die organisasie genaamd Anonymous het 'oorlog verklaar' teen IS in die nasleep van die Parys-terreuraanvalle. Hulle lek die persoonlike inligting van vermeende ekstremiste op die internet en het duisende rekeninge…
Pous Franciskus het die Parys-aanvalle veroordeel. President Francois Hollande het hulle 'n 'oorlogsdaad' genoem. Ons kan by ons broers en susters in Frankryk aansluit en bid dat God se groot…