Jode in Parys ondervind enorme druk as gevolg van meer en meer antisemitisme-dade. Die International Jewish Mission (IJM) is hierdie somer daar om uit te reik na Parys se Joodse…
Dertig diensplig-amptenare in die Oekraïne is daarvan beskuldig dat hulle kontant en kripto-geldeenheid omkoopgeld geneem het om mense uit die land te smokkel. Alle mans bo die ouderdom van 18…