Admin 2

Admin 2

Woensdag, 06 Mei 2015 01:00
Op 22 April het Pastoor Lee Stoneking voor die Algemene Vergadering by die Verenigde Nasies in New York gestaan om die probleem van geweld wat regoor die wêreld plaasvind in die naam van…
Woensdag, 06 Mei 2015 01:00
Die huidige hoof van die National Institutes of Health, Francis S Collins, het aan 'n CNN-nuusverslaggewer gesê dat hy tot geloof gekom het nadat hy daarop uitgegaan het om God te weerlê. 'Ek…
Donderdag, 30 April 2015 01:00
Moslems in Egipte het geld geskenk vir die bou van 'n Koptiese kerk in Al Manufiyya, noord van Kaïro, wat 'n verdere stap na solidariteit aandui in 'n land wat voorheen volgens sektariese…
Donderdag, 30 April 2015 01:00
Die Noord-Ierse Vergadering het vir die vierde keer wetgewing oor selfdegeslaghuwelike met 'n volstrekte meerderheid verwerp. (Sien verlede week se Gebedswaarskuwing) Vandag het MLA's 49 tot 47 gestem teen 'n mosie wat vra…
Donderdag, 02 April 2015 01:00
'Killing Jesus', wat Sondag (29 Maart) op die National Geographic Channel uitgesaai is, het 'n rekord van 3,7 miljoen vir kykers behaal. Die TV-fliek het ook 'n gradering van 1.0 gekry, die hoogste…
Donderdag, 02 April 2015 01:00
Eric Pickles het die aanneming van 'n nuwe wet verwelkom wat verseker dat alle rade die reg het om aan die begin van vergaderings te bid. Die Wet op Plaaslike Regering (Godsdiensvieringe) het…
Donderdag, 09 April 2015 01:00
Vir 2 000 jaar sou dit skokkend gewees het om te beweer dat Jode in Jesus kan glo! Dit is vandag nie meer so ongewoon om Joodse mense te vind wat in Yeshua…
Donderdag, 09 April 2015 01:00
'Net 'n paar oomblikke gelede het ek die veld verlaat na die laaste vergadering van die Evangelieveldtog hier in Douala, Kameroen. 370 000 mense het die vier dae van byeenkomste bygewoon, en baie…
Donderdag, 23 April 2015 01:00
Top sekuriteitsbeamptes in Frankryk sê hulle het 'n Islamitiese jihadis in Parys gearresteer wat 'n aanval op ten minste een kerk beplan het. In 'n perskonferensie Woensdag sê die land se minister van…
Donderdag, 26 Maart 2015 00:00
Christene het die naweek in Vanuatu bymekaargekom om te aanbid, slegs 'n week nadat 'n dodelike sikloon byna 20 mense doodgemaak het. Pastoor Barry Phillips het aan die Australian Broadcasting Corporation gesê hulle…
Bladsy 99 van 143