Christene sal verheug wees om te sien dat Iran 'n Christen as die kaptein van sy nasionale sokkerspan aangestel het. Dit is 'n warm gebaar in ooreenstemming met soortgelyke seine wat na gevestigde…
Donderdag, 11 Junie 2015 01:00
Sarah Mbuyi (31) is ná ’n gesprek met ’n homoseksuele kollega uit haar werk as kleuterverpleegster ontslaan. Sy het die Bybelse standpunt oor homoseksualiteit en die huwelik verduidelik toe haar kollega gevra het…
Donderdag, 04 Junie 2015 01:00
Die Heilsleër vier vanjaar op 1 Julie sy 150ste bestaansjaar. Op 1 Julie 2014 is 'n wêreldwye gebedsgolf van 24/7/365 gebed van stapel gestuur. Hierdie inisiatief, genaamd 'Boundless', was 'n wonderlike golf van…
Donderdag, 04 Junie 2015 01:00
Twee Christelike straatpredikers is van alle aanklagte vrygespreek nadat hulle onderskeidelik in Basildon en Hereford gearresteer is. Rob Hughes is op 4 September 2014 in Basildon in hegtenis geneem ná ’n konfrontasie met…
Donderdag, 28 Mei 2015 01:00
Dokters kan nie verduidelik wat gebeur het nie, maar een Texas-gesin is seker dit was die hand van God wat hul seun weer lewend gemaak het. Die 17-jarige Zack Clements is 'n sterk,…
Donderdag, 28 Mei 2015 01:00
Die Kerk van Engeland vier die aanstelling van twee van die land se mees invloedryke Christene, een leke en een georden, in sleutelposte in die nuwe parlement. Caroline Spelman, 'n beskermheer van die…
Donderdag, 21 Mei 2015 01:00
God gebruik Hazara Herald Ministries om Afghanen en Iraniërs na die HERE te trek. Terwyl hulle spesiale fokus op die mense van Hazaras is, is Hazara Herald Ministries deur die jare deur God…
Donderdag, 21 Mei 2015 01:00
’n Nuwe wet om mensehandel aan te pak, met beter beskerming vir sy slagoffers en strenger strawwe vir diegene wat aan die misdaad skuldig bevind is, is deur die Skotse parlement gesteun. Holyrood…
Woensdag, 13 Mei 2015 01:00
Toe dit donker word in Kinshasa in die Demokratiese Republiek van die Kongo, het 'n 'vrou van die nag', wat doelloos rondgedwaal het, 'n groot skare opgemerk wat aan die buitewyke van die…
Woensdag, 13 Mei 2015 01:00
Die Kerk in Noord-Afrika groei, veral in Algerië. Mustapha Krim, pastoor en voormalige president van die Protestantse Kerk van Algerië, berig: 'Die kerk het baie klein begin. In die begin het ons baie…